
Koelkop: Dink soos 'n wenner! - Jannie Putter
Descriere
Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer - dan is jy een. As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar - dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe.In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen. Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermoë doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop - dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie muur voor jou en wie weet - dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie. Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is ʼn Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die mental coach van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die mental coach van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019. Hy is die mental coachvan Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: The Sport Coach - the psychology behind coaching
Oferte disponibile
Compara preturile si alege comerciantul potrivit.
Descopera mai multe
Produse recomandate
Alte produse care pot completa cautarea ta.

Balsam-Tratament Kérastase Nutritive Lait Vital (Concentratie: Balsam, Gramaj: 200 ml)
Balsam-Tratament Kérastase Nutritive Lait Vital 200 ml Nutritive Lait Vital este un balsam incredibil de usor si hran…

Reishi (Ganoderma Lucidum) 100cps Secom,
255/70R15 112T CROSS CONTACT ATR XL FR MS CONTINENTAL; E C )) 73


Informatii utile
Articole de citit
Sfaturi si ghiduri care completeaza informatiile despre produs.
Ghid practic
Cum alegi o saltea autogonflabilă pentru camping
Cum alegi o saltea autogonflabilă pentru camping Dacă te interesează un saltea camping, merită să pornești de la problema pe care vrei să o rezolvi. …
Citeste articolul →Ghid practic
Cum alegi o saltea de protecție pentru aparatele fitness
Cum alegi o saltea de protecție pentru aparatele fitness Dacă vrei să cumperi un saltea protecție fitness, începe prin a separa funcțiile necesare de…
Citeste articolul →Ghid practic
Cum alegi un suport pentru halteră
Cum alegi un suport pentru halteră Oferta de suport halteră poate fi mai ușor de înțeles dacă pornești de la trei lucruri: utilizarea reală, compatib…
Citeste articolul →Ghid practic
Saltea groasă pentru fitness acasă: ce grosime și material alegi
Saltea groasă pentru fitness acasă: ce grosime și material alegi Dacă te interesează un saltea fitness, merită să compari întâi caracteristicile car.…
Citeste articolul →Istoricul tau
Vizualizate recent
Produsele consultate in acest browser.